Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karos Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 40 resensies vir Karos Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Klaas B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein dorpie verrassing.

Pragtige gaste huis met die mooiste meubels. Perfekte balans tussen antiek en modern. Beste badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Absoluut fantasties! Niks was te veel moeite, skoon en netjies! Attention to detail! Kos was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Heerlike ontspanne venue.

Baie lekker, gemaklik en gerieflik. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry!

Al was dit 'n warm tyd van die jaar, het ons heerlik gebly en die koel swembad besonder waardeer. Op die stoep is smaaklike ontbyt en aandetes voorsien. Die gasvrye bestuurder het voorts verskeie interessante besienswaardighede in Loxton aanbeveel wat ons besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Wonderful comfort and coziness.

A picturesque guest house in such a wonderfully isolated place. Absolute bliss to the soul and wonderful food!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Uitstaande gehalte, baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêrelds en stunning!

Mandy en haar span sorg vir 'n lukkse verblyf ondervinding. Mandy se aandete en ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dienie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier met wonderlike gasvrou!

Aandag aan detail soos warmkombers wat aangesit word voor ons bed toe gaan, en heerlike kos om 'n groot tafel! Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste gastehuis waar ons nog ooit in gebly het.

Pragtige dekor. Gemaklike bed. Ruim badkamer. Baie mooi tuin. Eintlik was alles net baie lekker en sal ons graag weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plek is pragtig en die aandag is persoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful, tranquil stay with delicious food.

A treat to stay. We were made most welcome. Worth a longer stay as a step back from a busy world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sergio S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sergio S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and comfortable.

Fantastic service with a smile. Great facilities. Fabulous food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oasis.

Pragtige dorpie in die hartjie van die Karoo. Het Karos se vyfster diens, kos en fasiliteite regtig geniet en hoogs waardeer na 'n lang reis deur die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isac M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Enkelreisiger

Karoo op sy beste, die span wat na jou kyk is fantasties.

Hier kan jy sommer vir 'n paar dae bly en die area mooi bekyk. Hulle kyk baie mooi na jou en laat jou spesiaal voel na 'n lang dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pretty.

Very happy, they just don't cater for people who don't eat vegetables and don't listen to requests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre F
Enkelreisiger

I had an extremely comfortable stay at Karos Guesthouse.

The rooms are spacious, very well appointed and would met the requirements of 99% of travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n juweel in die Karoo.

Mandy en personeel was uitstekend en die kos was 5 ster-gehalte. Rustige omgewing en sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karos Gastehuis is 'n juweel.

Karos Gastehuis is in alle opsigte 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, lekker kos en ongelooflike ervaring.

Baie dankie vir die span by Karos Gastehuis. Jul het ons laat tuis voel as was ons nie by ons eie huis. Heerlike kos, vriendelike diens, mooi en skoon kamers en badkamers. Elke oomblik geniet. Kom beslis weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wow! Wow! Stunning plek, alles was net perfek!

Sal beslis weer by Karos wil oorbly vir langer as net een nag! So pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Rustig, baie mooi en alles perfek.

Uitstekende Karoo plaas-aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Hierdie gastehuis is uit die boonste rakke netjiese, fyn en uiters smaakvolle afronding is oral sigbaar. Goeie en duursame matrasse, net reg vir 'n moeë of beseerde rug. Pragtig geleë. Het die hele nag reën hoor val wat natuurlik 'n bonus was. Heerlik geëet en 'n verkwikkende draffie vroegoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Enkelreisiger

Dit baie geniet en plek baie skoon en netjies. Baie goeie diens.

'n Mens doen moeite om by Loxton uit te kom en na 'n lang dag op die pad (grondpad) is dit lekker om by Karos te oornag. Loxton is 'n spesiale dorpie en Karos dra daartoe by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Bo verwagting mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay, friendly staff and a great meal cooked by Mandy. An oasis in Loxton.

Welcomed us in even though we were a bit earlier. Really peaceful if you want to just switch off as there really is nothing much to do except walk, visit the art gallery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis.

Heerlik gebly in 'n lieflike gastehuis. Was ontvang deur 'n baie vriendelike gasvrou. Kan definitief Karos Gastehuis aanbeveel en sien uit om weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens met styl, heerlike kos, gerieflike kamers.

Netjies, stylvol, niks is afgeskeep nie. Kamers gerieflik. Heerlike kos. Vriendelike en behulpsame staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anré C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anré C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte Karoo-gasvryheid in styl.

Gaan definitief volgende jaar vriende in die winter saambring vir kuier by Karos Gastehuis met Mandy se heerlike hoenderpastei! Was mal oor die aandag aan detail van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike juweel in Loxton

Hierdie is 'n groot verrassing in 'n dorpie wat maar sukkel. Alles is van die beste gehalte moontlik. Seker een van die mooiste kamer/gastehuise waarin ek nog geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S
Saam met vriende

Van ontvangs tot aandete was alles vyf sterre.

Het saam met vriende deur die Karoo gereis en dit het almal se verwagtinge oortref. Sal weer in die toekoms daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing.

Ons verblyf by Karos was uit die boonste rakke. Vriendelike personeel, heerlike kos, pragtige huis met besonderse meubels. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike verrassing om 'n gastehuis op Loxton te kry wat voldoen aan vyfstervereistes!

Pragtige gastehuis met wonderlike gasvrou - sy het ons van 'n heerlike maaltyd voorsien - alles was vyfstergehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese vyfsterverblyf in die middel van nêrens.

Kan nie glo dit is moontlik om sulke kwaliteit verblyf, diens en kos te kry in Loxton nie. Was nog nooit met soveel omgee en diens ontvang erens in my lewe nie. Baie, baie dankie, mag jul oorval word met toeriste, want ek weet hul sal geseënd daar weggaan. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esley Jane G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esley Jane G
Besigheidsreis

Super easy

So wonderful and felt like a movie star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Ongelooflike gasvrou, ongelooflike lekker boerekos, personeel is baie beleefd en vriendelik!

Ons kon nie vir beter vra nie. Dit was die moeite werd om die Moltenopas aan te durf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S

A real spoil!

A luxurious guest house in a very special Karoo town. Mandy and her staff made us feel very welcome and saw to our every need in a very efficient and friendly manner. Lovely Karoo-style evening meals and a super breakfast spread. The homemade muffins were yummy. A peaceful, tranquil setting on the edge of the town, a perfect place to be calm and catch your breadth. A special town, a special guesthouse and very special people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant

A real gem! Stunning accommodation in the middle of nowhere. Our hostess went out of her way to look after our needs. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mandy is n absolute juweel van 'n gasvrou, saam met haar helpers.

Die etes wat voorberei is, was heerlik, smaaklik en so keurig voorgesit. Ons sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik mooi ingerigte gastehuis.

Besonder ruim badkamers is 'n fees. Die swembad na 'n dag se warm stofpad ry was hemels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ons-kom-weer-kuier in 'n baie besonderse gastehuis.

Karos is 'n juweel van 'n plek. Baie keurig ingerig met pragtige meubels en besonderse matte. Kamer met kaggel en fabelagtige en suite-badkamer. Mandy is 'n warm, vriendelike gasvrou wat ons onmiddellik welkom laat voel het. Aandete was uitnemend en baie keurig voorgesit. So ook ontbyt. Ons sal beslis weer by Karos gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59fdaaaea4f22c821b93d083a49d636e10c26538a4eea46feb0a12d99c30c6c739255416516acc9f3d2ef82b90b73739957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.477654969394 22.355840976088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem