Steytlerville Akkommodasie by Karroo Theatrical Hotel | LekkeSlaap
+47

Karroo Theatrical Hotel

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heuwel-plaas 112/4, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Karroo Theatrical Hotel is op 'n plaas buite Steytlerville en bied gehalteverblyf vir gekultiveerde reisigers. Gaste word verwelkom deur honde wat sal verseker dat gaste heeltemal tuis voel.

Die hotel bied slaapplek aan 32 gaste en beskik oor kamers met 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het ook elektriese komberse vir die kouer aande en 'n waaier vir die warm somersdae. Gaste kan kies tussen die standaard dubbelkamer, die standaard 2-enkelbedkamer en Superieure dubbelkamers.

Gaste het toegang tot 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit fietsry, voetslaanroetes en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Spaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Karroo Theatrical Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Van Heuwel-plaas 112/4, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karroo Theatrical Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heuwel-plaas 112/4, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuoeFgZFy0ZUmzX6JwaE7WzN3LZ5tRBTrQT2HmRjFaPNiqZAbIM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R930  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Vaal Heuwel Farm 112/4 Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.331973030093 24.359458064579
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za