Karsrivier Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod

Ontvang 'n gratis bottel wit wyn vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Nov 2019 tot 1 Des 2019.

Beskrywing

Karsrivier Gastehuis is aan die oewer van die Karsrivier in die Overberg geleë en is net 7 km buite Bredasdorp op die Elimvallei-wynroete. Dié gastehuis is 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is.

Daar is 3 slaapkamers met gehaltelinne en -handdoeke. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n wasbak, toilet, Victoriaanse bad en stort.

Daar is 'n braai-area buite, asook 'n stoep met 'n uitsig op Heuningberg. Daar is ook 'n binnebraai. Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en elektriese oond. Daar is ook 'n sonkamer en gratis WiFi is beskikbaar.

Doendinge sluit fietsry en voëlkyk op die plaas in.

Die De Hoop Natuurreservaat en Malgas is net 40 km vanaf die gastehuis en Afrika se mees suidelike punt is 47 km ver. Jy kan ook Waenhuiskrans en die Elimvallei-roete verken.

Slaapplek

'n Bespreking by Karsrivier Gastehuis sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karsrivier Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 5 mense)

Ontvang 'n gratis bottel wit wyn vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 29 Nov 2019 tot 1 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za