LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karter's B&B | LekkeSlaap
+6

Karter's B&B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 13, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon.

Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis is toegerus met 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met DStv, WiFi, lugversorging, linne en handdoeke. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit by die tarief.

Daar is ook 'n klein, private tuintjie en veilige parkeerplek vir jou motor.

Ons is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum met 'n wye verskeidenheid dienste, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Karter's B&B sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Karter's B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Duikerlaan 13, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Gaste dink Karter's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 13, Randpark Ridge, Johannesburg, 2156, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2YWZhNzE3LTAwMzAtNDE0MC1iMDAxLWMwYjkwYjQwMGE0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 13 Duiker Avenue Randpark Ridge 2156 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.089066902191 27.938983440399
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!