LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karusa's Family Farm Cottage | LekkeSlaap
+35

Karusa's Family Farm Cottage

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Karusa's Family Farm Cottage
Selfsorg Handdoeke, seep, gemaalde koffie, tee, suiker, melk, ys, braaihout, ontbythappies, vrugte, water en nougat. Wynproe-ervaring op die Karusa Landgoed.
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Geen kinders onder 13 word toegelaat.
Daar is nie 'n TV of WiFi nie en selfoonsein is beperk.
Die landgoed is sonkrag-aangedrewe.
Dit is 'n werkende landgoed wat werk tussen 06:00 en 18:00 tydens spitsseisoen (November tot Maart).
Visvang en jag word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 550
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
was R1 550
Vanaf R1 085
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsang Boerdery, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyycEV5r2NEtTtBcHnstc2DUBFFq0WSe4puf7SnKmpVsHj3O06d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 550, nou Vanaf R1 085  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Vogelsang Boerdery Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.476459519552 22.243253052417
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!