LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kastelein | LekkeSlaap
+41

Kastelein

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Kastelein
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kelly U - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy access off highway

Beautifully kept and was a great overnight stay on our way to Kruger

Jessica D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Gesin met klein kinders

Heerlik, maar kort vir seker 'n genarator wanneer daar loadshedding is, dit was vreeslik warm toe die krag afgegaan het.

Sien sterre.

Mariëtte W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Kastelein is ‘n pragtige plek en René gaan uit haar pad om ‘n mens tuis te laat voel. Die kamer is ruim en baie mooi.

Allan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, keurige gastehuis.

Groot dankie vir Saterdagaand, 31 Nov. 2019 se groot bederf in jul keurige gastehuis (Kastelein). Mal oor die detail. Jy het voorwaar aan alles gedink. 10 uit 10. Ek sal jul hoogs aanbeveel.

Danelia V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Die kamers is baie mooi en mooi skoon. Ongelukkig nie baie klankdig nie. Kan bewegings en gesels van ander kamers hoor. Sou graag ontbyt by die prys ingesluit wou hê.

Pieter N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en netjiese fasiliteite, goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was a groep van 3 mense wat een kamer bespreek het. Die eienaars het ons 'n ekstra kamer teen geen ekstra kostes aangebied. Hulle het vir ons geriewe aangebied om te braai. Alles was baie netjies en professioneel, met aandag aan die kleinste detail. My eerste keuse vir verblyf in Pongola en omstreke.

Debra G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing place for a stop over.

The guest house is in a quiet, safe area. The owner was friendly and very accommodating. The room was spacious, clean and beautifully decorated and the gardens were well maintained. It is a great location for a one night stop over to break a long journey. Highly recommended.

Lia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Enigste negatief was die matras wat nie baie lekker geslaap het nie. Gelukkig was daar 2 enkelbeddens in die kamer en ons het op die enkelbedjies geslaap. Sal weer by Kastelein tuisgaan.

Bernard M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en goeie prys.

Sien sterre.

Thomas P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, klein bederfies 'n ekstra bonus!

Baie netjies en skoon in 'n stil omgewing. René het 'n pragtige gastehuis en ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. Gratis tuisgemaakte beskuit en likeur was 'n onverwagse bederf.

Andrea C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies, smaakvolle dekor.

Ons kamers was gereed met geen probleem met aankoms. Vriendelike personeel en baie gerieflike, mooi kamers. Die klein kombuisie was 'n aanwins en die badkamers 'n aangename verrassing!

Susana F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susana F
Gesin met tieners

Beautiful, clean place.

See stars.

Kastelein's terugvoer

Thank you for your kind words. We have a 24-hour security system that ensures guests safety. We therefore know you were 100% safe and secure. Hope to see you again.

Kastelein
Carol E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Kastelein was 'n hoogtepunt om ons vakansie te begin!

Kastelein was so netjies en ons is baie vriendelik welkom geheet, maar gelaat om op ons eie saam met gesin te kan kuier!

Johan B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Enkelreisiger

Gerieflik en netjies.

Die verblyf is baie gerieflik en netjies toegerus. Ek sal beslis in die toekoms weer by Kastelein kom oorslaap.

Freddy V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy V
Saam met vriende

Netjies en bedagsame personeel.

Sal enige tyd weer by Kastelein oorslaap. Fantasties, skoon en bedagsame personeel.

Annette P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend toegerus.

Ons het heerlik gebly en die kamers het regtig alles wat nodig is en meer. Baie dankie!

Nadia S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

5 ster-gehalte uit die boonste rakke!

Kastelein laat mens voel of jy in 'n storieboek instap. Die verblyf is ongelooflike waarde vir geld en die aandag aan klein detail sorg vir 'n verrassing om elke hoek! Ek sal met graagte Kastelein aanbeveel vir enige iemand, dit was 'n welkome oase op ons reis. Ons sal voorwaar spesiaal weer Pongola toe gaan om by Kastelein te kan oorbly.

Marinda G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Verwelkoming was uit die boeke, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Kamers is pragtig in 'n rustige atmosfeer. Rene het uit haar pad gegaan om dit vir ons moontlik te kon maak om te braai. Ek sal beslis weer by hulle bly.

Tersia S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S
Gesin met klein kinders

Pragtige akkommodasie.

Vriendelike ontvangs, pragtige kamers en wonderlike gasvryheid. Ons kom vir seker terug.

Bernard S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend pragtige gastehuis! Pongola het vir ons ‘n heel uitsonderlike betekenis gekry! Beslis ‘n aanwins vir Pongola.

Awesome oorslaapverblyf!

Paul M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf en verskriklik behulpsaam, sommer dadelik tuis gevoel, waarde vir geld uit en uit.

Vriendelike mense en behulpsaam soos jy nie kan glo, sal enige tyd daar weer bly.

Sontie D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sontie D
Saam met vriende

Pragtige plek, uiters netjies.

Sal vir seker weer daar bly, pragtige plek, uiters netjies en skoon. Pragtige versorgde tuin.

Madelein K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K
Saam met vriende

Baie netjies, skoon. Mense baie vriendelik

Sien sterre.

Nicki V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Rene is ‘n gasvrou 1000! Kastelein verwelkom jou met ope arms. Elke eenheid is onberispelik skoon en netjies. Rene gaan uit haar pad om jou verblyf so gemaklik en gerieflik te maak as wat sy kan. Ons is elke dag bederf met heerlike vars beskuit, asook heerlike vars moerkoffie vir die plunger. As jy gewone koffie of tee verkies, dit is ook daar.

Jennifer C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer C
Gesin met klein kinders

Pristine accommodation.

Absolutely perfect accommodation. Tastefully decorated, modern fittings, soft towels and comfortable beds!

Morne K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Baie skoon en mooi kamers, en veilige parkering. Sal Kastelein aanbeveel.

Denise G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Prentjiemooi, vriendelike personeel, netjies! Sal beslis Kastelein aanbeveel vir enkelreisiger of groot groep gaste!

Rene en haar span het baie moeite gedoen met alles! Die kamers is baie skoon en mooi, vars blomme in die kamers, skoon handdoeke en beddegoed, gemaklike beddens, aircons wat werk! Die swembad was skoon sodat ons lekker kon afkoel. Die parkering was veilig. Alles was net prentjiemooi en ek sal dit beslis aanbeveel! Elke sent werd! Ons het baie lekker gebly!

Anelé E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sal definitief aanbeveel aan ons vriende.

Jacobi B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobi B
Gesin met klein kinders

Ons was baie gelukkige gaste!

Kastelein is 'n stunning plekkie! Regtig netjies, skoon en baie mooi! Was baie beïndruk met die klein detail. Ons het net 'n nag oorgebly op pad af kus toe maar sal 'n paar nagte daar kon bly. Sal definitief vir enige iemand anders aanbeveel.

Nelius G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius G
Saam met vriende

Ongelooflike netjiese kamers en baie goed toegerus.

Ons het 23:00 daar aangekom en weer 05:00 gery maar het dit baie geniet om daar oor te slaap. Die kamers is ontsettend netjies en mooi, en is ook baie goed toegerus. Die mense van Kastelein het baie moeite gedoen om ons so laat te ontvang en om aan al ons versoeke te voldoen. Wens ons kon langer daar bly. Sal verseker weer daar bly in die nabye toekoms.

Tania E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Uitstekende waarde vir geld. Die klein ekstras het die verblyf baie spesiaal gemaak. Volpunte vir netheid, dekorasie en gemaklikheid. Ons bly vir seker weer oor by Kastelein in die toekoms!

Ann M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Unexpected gem in Pongola.

I have two four star guest houses in Sandton, Johannesburg, and am often critical when staying over at other places. However, in this case, I could not fault Kastelein on anything! The rooms were beautifully decorated, well planned, spotless, fabulously appointed and attention to detail was obvious. I was astounded that Kastelein was in such a little "dorpie". Their service, quality and standards would appease even the most discernible traveler. Well done to the team there! We were impressed and will never stay anywhere else when driving to Mozambique and Sodwana.

Anton H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kastelein is pragtig en baie gerieflik.

Ons het die oorslaap baie geniet. Sal verseker weer daar oorslaap.

Adele V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste, skoonste, netjieste en mees smaakvol gemeubileerde gastehuis wat ek aan enige iemand sal aanbeveel.

Wat 'n aangename verrassing toe ons by Kastelein aankom. Vriendelike ontvangs, georganiseerd, detail gefokus, skoon en netjies, om nie van die pragtige kamers te praat nie. Pragtige interior met die grys en wit wat 'n klassieke styl met die hede kombineer (uitstekende keuse!) Heerlike koel kamers (Pongola was 40 grade die dag en die kamers heerlik koel) - alles wat jy nodig het. Die mooiste tuin, baie keurig uitgelê en hiper netjies! Ons het ook die lekkerste ontbyt genuttig die volgende oggend, groot porsies. As ek ooit weer Pongola toe gaan sal ek by geen ander plek oorbly as Kastelein nie. Ek het toe my nuwe Bluetooth Speaker daar vergeet wat ek vir Kersfees gekry het. Kastelein het dit vir my in veilige bewaring gehou tot ek dit kon afhaal op pad terug. Baie dankie vir uitstekende diens.

Heinrich S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Topgehalte. Beste waarde.

Baie aandag word gegee aan klein details soos dit hoort by 'n top 5-ster-hotel.

Wynand F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam.

Baie besondere gastehuis met vriendelike gasvryheid. Sal beslis weer daar oorbly. Hoogs aanbeveel.

Ilette G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik netjies, mooi en vriendelike plek om oor te slaap!

Ons sal beslis weer hier oorslaap!

Carine V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Wat 'n verrassing!

Dankie vir heerlike verblyf. Ons kan Kastelein vir seker aanbeveel!

Julius V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julius V
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies, absoluut geen klagtes.

Miskien vir plattelandse dorp bietjie duur maar baie netjies en skoon. Was daar met ons kleindogter - kan miskien aanbeveel dat swembad omhein word.

Kastelein's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Julius. Ons tariewe is tans laer as wat die kwaliteit en standaard van ons fasiliteit regverdig en sal binnekort verhoog word. Groete, Rene

Kastelein
Esti B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en skoon, alles wat jy nodig het en nog meer!

Baie vriendelike diens. Geriewe is meer as voldoende en baie mooi. Sal enige tyd weer daar oornag.

Anna D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid, diens het ons dadelik tuis laat voel.

Kamers is puik met alles wat jy nodig het. Veilige parkering is baie belangrik en ons was baie gerus oor ons voertuig. Ons was net daar tuis vir een aand en was nie lus om verder te ry nie. Wens ons kon langer bly.

Fouche B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B
Gesin met tieners

Onverbeterlike eenhede, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Sien julle beslis weer!

Ek is geen voorstander van B&B nie, maar ek was aangenaam verras. Die eenhede was onberispelik skoon. Goed toegerus met daai ekstras om jou spesiaal te laat voel. Ontbyt was fenomenaal. Ek woon ongeveer 15 dae per maand in 'n 5 ster-hotel in Durban waar ek 'n Diamant-lid is. Ek dink hulle kan gaan kers opsteek. Baie moeite was gedoen om die ontbyt vir my laatlam seun van 4 jaar oud aantreklik te maak. Baie dankie julle. Julle sien my beslis weer.

Braam G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G

Ongelooflike aandag aan detail.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons het net een aand oorgeslaap op pad Mosambiek toe. Die verblyf was ongelooflik, die ontbyt was heeltemal te veel en vreeslik lekker en die gasvrou René, saam met haar span, het alles vir ons gedoen. Ek bly volgende keer langer. Die beste oorslaap ooit!

Jan D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Goeie waarde en pragtige, luukse kamers. Ons is gasvry ontvang en kan beslis Kastelein by enige gas aanbeveel.

Charnaine L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net vir een aand oorgeslaap op pad na Pretoria vanaf Mosambiek.

Baie netjiese, skoon verblyf met vriendelike en goeie diens. Die ontbyt was wonderlik! Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Gert J - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter as 5-ster!

Ongelooflike waarde vir geld.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 176, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDU1Y2M1LWRmMmEtNDJmMS1hNjYxLTI4NzYyMjJlMmVkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 176 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.378436561512 31.621647754631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!