Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kata Charis Lakeside Lodge

Luukse Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dis jou huis weg van die huis. Die eenheid beskik oor 2 ruim en-suite kamers, een met koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte. Daar is ook twee enkel slaapbanke in die sitkamer. Die afwerking is kleurvol en modern en daar is alles wat jy kan benodig. Linne en badhanddoeke is verskaf. Daar is 'n sitkamer, ten volle toegersute kombuis en eetkamer. Die braai area is privaat en op die houtdek geleë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is nie vir sportmotors of baie lae voertuie geskik nie.

Gaste kan met gewone motors kom, 4x4 is nie nodig nie.

Rook is verbode in die eenhede.

WiFi, Netlfix en MI Box is beskikbaar.

Geen DStv, SABC of 'n kragopwekker nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Chalet 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan is ruim en oopplan. Die eenheid beskik oor 2 luukse en-suite kamers, een met 1 koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkel slaapbanke. Linne en badhanddoeke is verskaf. Oopplan-sitkamer, ten volle toegeruste kombuis en eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad is nie vir sportmotors of baie lae voertuie geskik nie.

Gaste kan met gewone motors kom, 4x4 is nie nodig nie.

Rook is verbode in die eenhede.

WiFi, Netlfix en MI Box is beskikbaar.

Geen DStv, SABC of 'n kragopwekker nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emmettstraat, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTg2MzJlLWMzZWYtNGZlYS04MDliLWFiNDc5YjJlZWUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Emmett Road Kiepersol 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.044081508244 31.037406921387
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem