Kate's Country Kitchen Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kate's Country Kitchen Accommodation bied gesinsvriendelike gehalteverblyf teen uiters bekostigbare tariewe.

Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met slegs 'n bad. Linne, handdoeke en ekstra komberse word voorsien. Die kombuisie is ten volle toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit HD-TV met sekere kanale, 'n DVD-speler, radiowekker, gratis WiFi, 'n waaier en koffie- en teemaakgeriewe in. Buite is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid met slaapplek vir 5 gaste het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n tripelstapelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 en 'n halwe badkamer met 'n stort in elk, asook 'n volledige kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Ander geriewe sluit 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, waaiers en koffie en tee in. Buite is braaigeriewe, 'n sonstoep en parkeerplek op die perseel.

Wasgoedgeriewe is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Gaste kan ook 'n heerlike ontbyt of aandete teen ekstra koste bespreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kate's Country Kitchen Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za