LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kate's Country Kitchen Accommodation | LekkeSlaap
+38

Kate's Country Kitchen Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid met Slaapplek vir 2
Slegs kamer. Koffie, tee, melk, tuisgebakte koekies.
Eenheid met Slaapplek vir 5
Slegs kamer. Koffie, tee, melk, tuisgebakte koekies.
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

Let asb. op: Ontbyt en aandete moet vooraf versoek word wanneer besprekings gemaak word.

Ontbyt opsioneel:

Heerlike ontbyt teen R120 per persoon ekstra.
Porsie per persoon: 2 snye tuisgebakte bier- en kaasbrood, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, 3 repies spek, stukkie boerewors, roereier, jogurt, 'n vrug, koffie, tee of sap.

of

Gesondheidsontbyt teen R90 per persoon ekstra.
Porsie per persoon: muesli, 'n vrug, jogurt, provitas, tuisgemaakte konfyt, gerasperde kaas, sap, koffie of tee.

of

Klein ontbyt teen R70 per persoon ekstra.
Porsie per persoon: KCK se spesiale omelet, broodrooster en koffie of tee.

Aandete teen R150 per persoon ekstra.
Aandete opsies (sluit 'n drankie in): Hamburger (dik biefburgervleis, spek, kaas, eier, agurkies en 'n spesiale sous) met skyfies.

of

KCK se spesiale lasagna met knoffelbrood.

of

Soetsuur vark met rys of noedels.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 12, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmZjFiODk2LTQ2ZTgtNDVhOC04MWRjLTljNmZjMzE2MzRiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 12 Waterkant Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 11:00 -34.534706728444 20.039765238762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!