LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Katkop Oord | LekkeSlaap
+167

Katkop Oord

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kampeerplek
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring. Geen kragpunte.
Kothuis
Selfsorg.
Sivet
Selfsorg.
Jakkalsdraai
Selfsorg.
By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.
Maksimum 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes.
Haasdas
Selfsorg.
Klipspringer
Selfsorg.
Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Braaihout kan per sak voorsien word teen 'n addisionele fooi.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n minimale ekstra koste gereël word.

Geen harde musiek of geraas wat ander gaste kan pla sal toegelaat word nie.

Geen addisionele persone op die perseel of in die eenhede, slegs die aantal persone soos vooraf ooreengekom,

Slegs 1 troeteldier sal toegelaat word, en alle publieke reëls sal geld, By Jakkalsdraai word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eenhede nie losstaande is nie. Indien daar nie ander besprekings is by Jakkalsdraai kan gaste navraag vooraf doen vir 'n troeteldier om saam te kom.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwater/Vredendal-weg, Katkop Oord, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd03b37ebcc48522199b0b76f23a32eda1662fadc050e20b1679a3cc61100f329a349aeecec2643393a967b7cd9908c79822a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!