LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Katonkel | LekkeSlaap
+22

Katonkel

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 640 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Katonkel bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vissershuisie wat al vir 103 jaar staan. Dit spog met die mooiste uitsig van die sondek af, net 1 straat van die strand af in die stil vissersdorpie, Paternoster.

Die kothuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met 'n TV en DStv. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en ketel. Daar is ook sitplek vir 8 by die eetkamertafel met 'n vuurmaakplek binne. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Buite is daar is stoep met braaigeriewe, 'n klein, privaat swembad en ’n tuin.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg af, wat dit 'n gewilde wegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy omvangryke spesies, en die verskeidenheid inheemse plante maak die Weskus 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers van regoor die wêreld.

Slaapplek

’n Bespreking by Katonkel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Katonkel
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Katonkel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 640
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 640
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YTExZmFiLTI1NjUtNDU3Ni1hM2I4LTZlMDcyMzc4MWZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 640  per nag (plek vir 8) 7 5 1 4 8 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.808580555556 17.891388888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!