Katonkel
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 6 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries E - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ligging fantasties, maar die plek was nie baie skoon nie.
Die persoon wat verantwoordelik is vir die skoonmaak laat veel te wense oor. Breekgoed was nie behoorlik skoon nie, beddegoed wat gewas was, het op die draad gehang.
Malinda G - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Malinda G
Saam met vriende
Heerlik ontspannend.
Dit sal goed wees as die huisie vars geruik en nie so vol stof was met ons aankoms.
Sanet se Terugvoer
Hi Malinda,
Jy moes ons onmiddellik gebel het die oomblik toe jy die probleme gehad het by Katonkel. Ons hoop egter om julle weer as ons gaste te verwelkom in die toekoms.
Katonkel
Kobus V - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus V
Saam met vriende
Baie interessante ou huis wat lekker bly.
Ons het tuis gevoel in die ou huis. Het gevoel soos outydse plaashuis. Geriewe was goed, lekker naby die see en heerlik vir ontspan. TV is bietjie oud en parkeerplek onveilig.
Sanet se Terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit is goed om te hoor dat julle lekker gebly het in Katonkel. Ons is in die proses om 'n nuwe TV aan te skaf, en wat parkeerplek betref is dit nou ongelukkig buite ons beheer. Meeste karre parkeer op die sypaadjie waar daar nie 'n motorhuis is nie. Ons hoop egter om jul iewers in die toekoms terug te verwelkom onder beter omstandighede.
Katonkel
Steve S - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Steve S
Gesin met klein kinders
Baie mooi skoon en gerieflik.
Was vir 4 nagte by katonkel. Gerieflike fasiliteite, naby die see, sien daagliks die bote inkom met kreef en snoek. Heerlik op groot stoep ontspan en gebraai, kinders het swembad en see baie geniet. Paternoster is 'n pragtige dorp. Net jammer dat voertuie snags nie veilig is nie. Het by ons voertuig se venster ingebreek.
Marnus V - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marnus V
Saam met vriende
Rustig.
Baie lekker rustig en sentraal.
Niki K - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Niki K
Saam met vriende
Gesellig en gemaklik.
Ons het 'n naweek by Katonkel gebly saam met 'n paar vriende. Die huisie het 'n heerlijke stoep en 3 braai plekke! Ronelle was baie behulpsaam en vriendelik, sal definitief weer daar bespreek!
Gaste wat na Katonkel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |