Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katrinasrust Country Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katrinasrust Country Estate, Katrinasrust-plaas, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Katrinasrust Country Estate bied selfsorgkothuise op 'n privaat forelplaas sowat 35 km vanaf eNtokozweni (Machadodorp). Die gasteplaas is ideaal vir diegene wat na die platteland wil ontsnap vir 'n bietjie rus en vrede.

Verblyf is beskikbaar in 3 unieke kothuise met slaapplek vir 2 tot 12 gaste.

Die Nightjar Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en dis 'n unieke eenheid met 'n koepelvormige en suite-slaapkamer vas aan die kothuis. Die oopplan-kombuisie en -leefarea is in die kothuis. Daar is 'n dek wat die slaapkamer en die kothuis skakel en dit het 'n KolKol-houtvuurwarmbad en braaigeriewe.

The Oaks Cottage is die oorspronklike, geskiedkundige huis langs oeroue eikebome en dit bied slaapplek aan 10 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n stortkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers en die vierde kamer het lugversorging en 2 stapelbeddens wat slaapplek bied aan 4 kinders.

Wisteria Cottage is in die pragtige Engelse tuin en bied slaapplek aan 12 gaste. Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n leefarea, eetarea en 'n toegeruste plaaskombuis. Die huis het 'n ruim modderkamer met visvang- en buitemuurse toerusting en 'n Mediterreense binnehof met 'n vuurput, braai-area en 'n pizza-oond. Daar is ook 'n groentetuin waar gaste vars, seisoenale produkte kan pluk.

Gaste is welkom om op die plaas te wandel en die voetslaanroetes te verken, in een van die damme of in die rivier vis te vang of voëlkyk en bergfietsry te geniet. Die landgoed het ook byplase en fantastiese piekniekplekke waar gaste kan gaan ontspan.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Katrinasrust Country Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Katrinasrust Country Estate, Katrinasrust-plaas, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Katrinasrust Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Katrinasrust Country Estate, Katrinasrust-plaas, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA529dbd3c53ba3661e6139a20ed74c70e6ed4c3155d8950897b6ff4736cf85bc4011ce12f33bb5ed466396a6a80baf99cb5cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Katrinasrust Country Estate Katrinasrust Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.702915363046 30.509666362385