Kattekwaad Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kattekwaad Accommodation is in Kaapsehoop in die Mpumalanga-provinsie geleë.

Verblyf word in 3 en suite-kamers gebied. Die kamers is elkeen uniek versier met dubbelbeddens. Die en suite-badkamers het of 'n stort of 'n bad.

Dié kamers deel 'n sitkamerarea met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is beperkte onderdakparkeerplek vir gaste. Ontbyt word teen 'n ekstra koste bedien.

Kaapsehoop is bekend vir sy ongewone rotsformasies en die eiendom is net 'n paar tree weg van dié verskynsel. Die eiendom word gereeld deur wilde perde, blou-apies, bobbejane, poue en eende besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kattekwaad Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za