Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katvis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vasco Da Gama-straat 57, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Katvis is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Struisbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie teen die kus aangesien dit net 'n kort entjie se stap vanaf die strand en die gewilde Struisbaai-hawe is.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuin met sitplek en braaigeriewe. DIt is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Katvis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Vasco Da Gama-straat 57, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vasco Da Gama-straat 57, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5992a9132820ee3059246e8304c02cf7afb09342554b30d0429fcbd942208a0def47ff18cf189026cfe45c69b32758aab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 57 Vasco Da Gama Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.812156371808 20.048675915344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem