Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leatitia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia S
Gesin met tieners

Wow - wat 'n pragtige plek en uitsig!

Die verblyf was fantasties: netjies, skoon, alles wat jy nodig mag hê, baie vriendelike gasvrou en pragtige uitsig. Ek sou wel noem dat die huis nie stap-afstand van enige plek is nie (die pad is werklik baie steil op na die huis). Maar behalwe vir dit, sal ons enige tyd weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road se terugvoer

Baie dankie vir julle moeite om ons verblyf te resenseer. En baie dankie vir ons "kookwater" terugvoering. Word opreg waardeer. Annette

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
Marietjie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Gesin met tieners

Puik, mooi, skoon en netjiese verblyf.

Pragtige blyplek teen die berg met die mooiste uitsig oor die see en berge. Ons het heerlik gebly in die pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog baie meer. Baie mooi plek. Dis werklik 'n wonderlike plek om te gaan vakansie hou. Baie dankie aan Annette en Irma.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley E
Saam met vriende

An awesome place!

Loved our stay! Our hosts were very welcoming, the view lovely, the quality of the accommodation was outstanding with everything you could think of and some extra touches too! Couldn't have chosen a better place for a getaway! Would recommend without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road se terugvoer

Ah thank you so much Shelley for your kind words and beautiful review!
Such a pleasure to accommodate such happy and enthusiastic people. Maybe next time the sunny weather will create an opportunity to go paragliding as well.
Have a wonderful week.
From a sunny Wilderness

Kaya Cabhozi at 306 on Heights Road
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogte-weg 306, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjIMnPZcpEXnK5HpupZ4ULT9BLueuyMhYYQMn6T0nI2AdSrr046?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 306 Hoogte Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986791256522 22.576080858707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem