Kaya-Inkuni

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaya-Inkuni is op 'n privaat wildreservaat geleë, ongeveer 30 km buite Rustenburg. Die wildlodge is ook naby Pilansberg Nasionale Park, Sun City en Chameleon Village en bied verblyf in die ongerepte bosveld.

Gaste het 'n keuse tussen 'n luukse kamer, 'n dubbelverdieping-eenheid en 'n kampplek met 3 houthuisies. Die luukse kamer is versier in 'n elegante Afrika styl en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die dubbelverdieping-eenheid het 4 slaapkamers met slaapplek vir 11 gaste. Die kampplek het 3 luukse houthuisies wat tussen die ongerepte bos geleë is.

Ander gemeenskaplike geriewe by die lodge sluit 'n swembad en 'n lapa met 'n braai in. Daar is baie sitplekke by die lapa en gaste kan heerlik om die vuur ontspan. Kranige voëlkykers sal die oorvloedige voëllewe geniet. Gaste kan ook 'n regte safari-wildrit by die lodge geniet. Die wildreservaat is 'n tuiste vir baie diere, onder andere blouwildebeeste, rooibokke, koedoes, vlakvarke, rooihartebeeste, duikers, steenbokke, sebras, blesbokke, rietbokke en luiperds.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaya-Inkuni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za