Kaysers Treasure

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaysers Treasure is in Kayser's Beach geleë en gerieflik gemeubileerde vakansiehuis vir 9 gaste.

Dié grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en deel die gebruik van badkamers met storte. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het net 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan saam rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV en DStv is beskikbaar op versoek,

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area wat uitkyk oor die omgewing. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere word toegelaat, maar vooraf reëlings moet getref word. Die eenheid op die boonste verdieping is slegs vir privaat gebruik deur die eienaar.

Kaysers Treasure is oorkant die rolbalklub en rolbalperk geleë en die strand is net 2 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Kaysers Treasure sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaysers Treasure gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za