Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kearsney Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Kearsney Manor
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Zama S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama S
Gesin met klein kinders

It was just lovely, met lovely people.

It would be a great idea to add an option to cater for lunch and dinner, particularly for families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anny B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onversorgde en vuil eiendom.

Niemand by ontvangs om ons te verwelkom nie. Die gasvrou kon ons bittermin informasie gee oor die geskiedenis van die gebou, die skool of historiese kerkie nie. Die gebou is in 'n toestand en kort dringende instandhouding. Sommige vensters is uit en die verf peul van die mure af. Die plek is vuil en onversorg en die eienaar broei voëls in een van die vertrekke. Van die meubels het nie oortreksels nie en die wat het is so vuil, jy is bang om te sit. Die ontbyt was koud en oneetbaar. Die kok was onvriendelik en het geen opleiding om kos te maak nie. In 'n sogennaamde 4-ster-gastehuis is die beste was ons kon kry vir koffie, 'n glass houer met ou aangepakte Ricoffee. Baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R74 Greytown-pad, Erf 1, Kearsney, 4450, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZjBhMDI3LTVmMTYtNDJkYy1iYTYxLTIxNTQzZWU0MDE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R74 Greytown Road Plot 1 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.287401 31.240698