Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keble Estate

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keble-landgoed, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Keble Estate is ’n pragtige, historiese huis in die skilderagtige Oostelike-Vrystaat. Hierdie selfsorgwegbreek is op ’n 310 hektaar-plaas met pragtige staproetes in die berge en ’n swembad. Hierdie paradys is ideaal vir familie-reünies, troues en wegbreke.

Die landgoed is 140 jaar oud en bied verblyf aan 10 gaste in 5 slaapkamers. Daar is ’n kapel en ’n formele Victoriaanse tuin. Die herehuis het nog die oorspronklike kenmerke, insluitend die houtwerk, paneelwerk en Art Deco-krane in die wasbakke en baddens. Gaste het die hele selfsorglandgoed vir hulself.

Die eerste en tweede slaapkamers is in die herehuis. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het. Die derde en vierde slaapkamers is op die boonste verdieping in die aparte Coach-huis. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad, toilet en wasbak het. Die vyfde slaapkamer is in ’n tuinkothuis buite die Coach-huis en het 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak.

Die groot plaaskombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die groot, aparte eetkamer het ’n etenstafel met 10 sitplekke. Die ruim sitarea het genoeg sitplek, sowel as ’n kaggel en ’n TV.

Die stoep bied pragtige uitsigte oor die Judges Head-sandsteenberg. Gaste kan al fresco-etes onder die sterre geniet, die skape en perde besoek by die stalle, snooker of pool speel op die volgrootte-tafel, by die swembad ontspan, of krouket en boulle speel.

Gaste kan ook die geskiedenis en atmosfeer van die landgoed geniet. Keble is deur ’n Anglikaanse priester, Algernon Harcourt Vernon, in 1882 gevind, nadat hy goddelikheid by Keble College, Oxford studeer het. Hy is in Nottinghamshire gebore en is ’n direkte afstammeling van William die Oorheerser. Hy het by sy suster, Moeder Frances, Moeder Superior van die Gemeenskap van St. Michael en All Saints in Bloemfontein. Hy was die priester predikant van die Bloemfontein Katedraal voordat hy na die Clocolan-klooster geskuif het. Terwyl hy in Bloemfontein was het hy J.R.R. Tolkien, die skrywer van Lord of The Rings en The Hobbit, gedoop. Harcourt Vernon het na die huis verlang en ’n landgoed in die Vrystaat gebou. Hy en sy vrou Muriel het by Keble in die Engelse-plaasstyl gebly. Hy het die Victoriaanse herehuis en ’n kapel gebou deur pragtige sandsteen van die Vrystaat te gebruik. Hy het selfs akker van Sherwood-woud gekry om ’n pragtige eikehoutlaan te bou.

Slaapplek

’n Bespreking by Keble Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Keble Estate
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Keble-landgoed, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Keble Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keble-landgoed, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8b07926015e6ad93e5f5cf15f9f5e2a49a89f7952885ed2ba141ebbc0edecffa1b26c50df25a6bbef585f7a5b7bba67649?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Keble Estate Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.943803968596 27.447450036847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem