Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa bied aan besoekers en sakereisigers die perfekte wegbreekplek van die gehaas en gejaag van die moderne lewe. Dit is geleë in die Noordwes-provinsie in Suid-Afrika, net 21 km van Sun City af. Kedar is gebou op 'n deeltjie van Boekenhoutfontein, die geskiedkundige plaas wat destyds aan President Paul Kruger behoort het.

Die grond om Kedar is afgekamp vir wild en word bewoon deur 'n wye verskeidenheid wild insluitend elande, blesbokke, rooibokke, bosbokke, njalas, koedoes, sebras, blouwildebeeste, kameelperde en swartwitpense. Dit maak die plek 'n absolute droom vir natuurliefhebbers.

Kedar is ook die ideale venue vir funksies, troues en konferensies en het plek vir tot 100 gaste. Verblyf word aangebied in 66 Afrika-tema klip-en-grasdak-kamers en -suites wat elk versier is in helder, handgeverfde etniese materiale en Afrika-kunswerke. Dit weerspieël al die juwele wat Afrika het om te bied.

Geriewe sluit in: die bekende Paul Kruger Museum, Kedar Spa in die platteland, 3 tema-restaurante, 'n groot swembad, privaat wildritte.

Jy sal dalk ander konferensie-venues naby Sun City vind, maar nie een van hulle bied die natuurlike bekoring en geskiedkundige trekkrag van Kedar nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kedar Heritage Lodge, Conference Centre & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 838 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za