6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kedros @ Ballito is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste in Ballito. Dis net 800 m vanaf die strand. Die huis bied gratis WiFi wat dit ideaal maak vir sakereisigers en konferensiegangers.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n klein stoep. Braaigeriewe en 'n speelarea is beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. dat geen matriekvakansie- of studentebesprekings aanvaar word nie. Geen partytjies word toegelaat nie
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Kedros @ Ballito het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang