Kei Mouth Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kei Mouth Guest Lodge is weggesteek in 'n stil straat in die hartjie van Kei Mouth. Dis naby die Keirivier-verbootoorgang, die riviermonding, strande, restaurante, winkels en kroeë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat op pad is na Addo Olifant Park, Port Elizabeth, die Drakensberge of Krugerwildtuin.

Verblyf word in 3 skoon en gerieflike kamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassie. Die tariewe sluit ook 'n ligte ontbyt en WiFi in. Aandete kan vooraf bespreek word. Die sitarea, etenstafel, kombuis en braai-area is gemeenskaplik.

Wild Coast Horse Riding Adventures kan perdritte op die strand vir gaste reël, asook 'n bootrit op die Groot Keirivier met Fish Eagle Boat Cruise. Daar is vriendelike troeteldiere wat op die perseel word, hulle word nie in die gastehuis toegelaat nie en bly gewoonlik uit gaste se pad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kei Mouth Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za