Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kellys Beachfront Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 56, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kellys Beachfront Apartments is teen die see in Port Alfred aan die Sonskynkus geleë. Die eenhede is ideaal geleë, oorkant die gewilde Kelly's Beach.

Verblyf word in 7 selfsorg-woonstelle gebied wat elkeen slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Elke slaapkamer van die verskeie eenhede het ten minste 'n ekstra lang koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n klein kombuisarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Geriewe in elke woonstel sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, ’n kluis vir waardevolle items en toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig in. Daar is ook 'n braai-area, gratis WiFi, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit die Royal Port Alfred Gholfbaan, Kelly's Beach, Groot-Visrivier Natuurreservaat en die Fish River Buiteklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Kellys Beachfront Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Melisa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • West Beach-rylaan 56, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kellys Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 098
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 098
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 56, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNTBlNjQ3LWJmZDMtNDI0Ni1iZTFkLWE1NDE2YTlmMWQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 098 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 56 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.610070064769 26.889253542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem