LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kelvin Cottage | LekkeSlaap
+13

Kelvin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvinstraat, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 196 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kelvin Cottage is in Kelvinstraat in die pragtige Tuine in Kaapstad.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n sonnige binnehof met 'n uitsig op Tafelberg. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n binnehof met 'n dek. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea en -sitkamer met 'n etenstafel en lugversorging. Die kombuis is met 'n gasstoof, nuwe toebehore en 'n wasmasjien toegerus.

Die kothuis is ideaal naby verskeie besienswaardighede in en om Kaapstad se middestad, 2 minute se stap na Kloofstraat en MyCiti-busstoppe, 8 minute se ry na Kampsbaai- en Clifton-strande en 10 minute se stap na De Waal Park. Kelvin Cottage is naby gerieflikheidswinkels, joga-, pilates- en skoonheidssalon en 'n Duitse bakkery.

Slaapplek

’n Bespreking by Kelvin Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kelvinstraat, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 196
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 196
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvinstraat, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2MyY1vM3mkqetLJlPr9MfJWbrZ403ohRTJBqsaMsmE3Qv1z9X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 196  per nag (plek vir 4) Kelvin Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933960463094 18.404547125101
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!