Kensington Views
Beskrywing
Die gastekamer het sagte afwerkings, Persiese matte en Franse deure wat lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die swembad en sonnige terras. Die gastekamer beskik oor 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, optiesevesel-internet, lugversorging, asook strykgeriewe en 'n haardroër. Gaste het toegang tot 'n oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetarea. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Onredelike skade en/of breekskade sal ook beboet word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Kensington Crescent, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang