LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kenton Beach Cottages | LekkeSlaap
+17

Kenton Beach Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurststraat 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kenton Beach Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die kothuise bied 'n rustige atmosfeer by die see, minder as 200 m van die strand af.

Verblyf by Kenton Beach Cottages word in 3 bekoorlike kothuise met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste elk aangebied. Elke eenheid beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 1 of 2 en suite-badkamers. Twee van die kothuise spog met 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toerusting het om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n sitarea. Die Beach Break-kothuis kan saam met enige van die ander kothuise bespreek word om 6 gaste te akkommodeer.

Klein en mediumgrootte-troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eiendom bied ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie. Kenton Beach Cottages is naby die middedorp geleë, en gaste kan sommer stap of ry na die restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bathurststraat 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurststraat 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea49bbc2e76d3e6d6e8e118e2e500a692f48e4d237422ac6a7fa61486786f0dfb904ebb7e1ee243831ef20656d2e74e88cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 Bathurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.681734583394 26.678901882209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!