Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kenwyn on Sea 107

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trunelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Kenwyn on Sea 107
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Madeli M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli M
Gesin met klein kinders

Op die strand by die see.

Ons het heerlik gebly met 3 kleintjies. Baie spasie en op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker gewees.

Die kamers was skoon en netjies. Die badkamers is baie mooi en so ook al die ander geriewe in die huis. Die WiFi en TV het gehelp om die kinders ook besig te hou van tyd tot tyd. Die eienaars was baie behulpsaam oor vrae oor die verblyf en parkering ens. Sal definitief weer wil besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met klein kinders

Wonderful home away from home.

Child-friendly environment. Direct access to the beach. Trunelle was amazing she literally there to help you with any questions and she was always available which is awesome. Would definitely stay here again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre V

Wonderlike ligging.

Veilige, netjiese en ruim spasie vir 8 mense. Die ligging is perfek en stap afstand na nodige winkels en strand. Die klank van die branders is wonderlik. Goeie diens en ondersteuning deur eienaar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V
Saam met vriende

Rustig en gesellig.

Lekker swembad vir kinders met veiligheidsheining! Gesellige braaiarea langs swembad. Vinnige toegang tot strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louretha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha V
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese en skoon woonstel.

Alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Toebehore in die woonstel van goeie kwaliteit. Woonstel baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Storm G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Storm G
Gesin met klein kinders

Beautiful place for a family vacation.

Beautiful unit and such a great place right on the beach and close to everything, everything you need and more!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kenwyn on Sea 107 se terugvoer

Good day Storm,

Thank you so much for your message. It was a pleasure hosting you and we hope to hear from you again in the future.

Kind regards,
Trunelle

Kenwyn on Sea 107
Selome P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selome P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Plekkie was baie mooi met uitstekende see uitsig en Trunelle was baie gasvry, vriendelik en tegemoetkomend. Ons het dit vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kenwyn on Sea 107 se terugvoer

Goeie dag Selome

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons plesier om julle te huisves.

Ons sien uit om weer van julle te hoor in die toekoms.

Vriendelike groete
Trunelle

Kenwyn on Sea 107
Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Gesin met tieners

Clean, spacious and very good location. Good, friendly service.

Extras like DStv, pool and well equipped kitchen made our stay most satisfying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kenwyn on Sea 107 se terugvoer

Good day Amanda,

It was a pleasure to host you and your family. We are glad you enjoyed your stay.

Kind regards,
Trunelle

Kenwyn on Sea 107
Desmond S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond S
Gesin met klein kinders

The place was situated on the beach with an amazing view of the ocean. The flat was clean and came with air conditioning unit which made our stay a pleasant one. There was security at the flat which kept us safe. The pool was clean and I will definitely stay there again.

Will definitely recommend friends and family to stay in kenwyn on Sea 107.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kenwyn on Sea 107 se terugvoer

It was an absolute pleasure to host you and your family. We look forward to hosting you again. Thank you for the kind words.

Kenwyn on Sea 107
Suzette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D
Gesin met klein kinders

Pragtige, ruim woonstel.

Die woonstel is baie netjies, ruim en het al die benodighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kenwyn on Sea 107 se terugvoer

Goeiemore
Baie dankie vir jou resensie oor die woonstel. Dit was ons plesier om julle te huisves. On sien uit om weer van julle te hoor.

Kenwyn on Sea 107
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102, Kenwyn on Sea 107, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648a939991b9da030e6f61969bea6c074c3a914339b6dbf23adba02b8d4f358df25a4ae9da325bc27d0a62d949987faef8d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 102 Compensation Beach Road Kenwyn on Sea 107 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.530772622097 31.223213850332
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem