Bellville Akkommodasie by Keret Accommodation | LekkeSlaap
+79

Keret Accommodation

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Keret Akkommodasie is in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dis sentraal geleë tussen besienswaardighede en geriewe in die Waterfront, Tafelberg, Durbanville, Bellville, Stellenbosch en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg. Elke woonstel is oopplan en het parkeerplek op die perseel in 'n goed beligte area. Keret bied een-, twee- en drieslaapkamerwoonstelle en 2 luukse badkamers in die drie- en tweeslaapkamerwoonstelle. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n TV, DStv, WiFi, 'n privaat stoep en draagbare braaigeriewe.

Doendinge in die area sluit wynproe, bergfietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Keret Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keret Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 29, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZjQzNGQ5LWI5MDUtNDU4OC05MmNkLWM1MjU1ZGM0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 29 Mahogany Crescent Tygerberg Hills 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.885264152436 18.600422143936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za