Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 24

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kerkstraat 24 is ’n ruim selfsorg-gesinshuis vir 7 gaste in Struisbaai en is net 600 m vanaf die swemstrand.

Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Een van die slaapkamers het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed en die slaapkamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Die tweede badkamer het ’n stort, bad en toilet. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook ’n skottelgoedwasser.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar ’n TV en braai is. Om DStv te kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring. Die sitarea lei na ’n onderdakpatio met ’n ingeboude braai, en dit lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die tuin bied. Gaste moet asb. hul eie braairooster saambring.

Die strand is ideaal vir aktiwiteite soos swem, visvang, kajakvaart, branderplankry en sweefski. Gaste kan ook die pylsterte by die hawe besigtig of walviskyk tussen Julie en Augustus. Daar is verskeie voetslaanroetes in die area, soos die Spoodraai- en Rasperpunt-voetslaanroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Kerkstraat 24 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kerkstraat 24
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kerkstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerkstraat 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 24, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87eaed40a6940bd675725e81990739842ee0343f82b6ddc21ea8e217c8b4e7b64a3a7fa27668a6327fd9c414b3d326bd9d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 24 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798079870495 20.045159725741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem