Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 31

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kerkstraat 31 is in die bekoorlike dorp, Piketberg, geleë en bied bekostigbare verblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby die N7 en verskeie winkels en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkamers elk met 'n dubbelbed.

Al die kamers is op die eerste verdieping en gaste moet trappe klim, daar is nie 'n hysbak nie

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 'n gelisensieerde kroeg.

Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en basiese selfsorggeriewe.

Daar is 'n TV met DStv-kanale in elke kamer.

Die gastehuis is oorkant die polisiestasie en naby Piketberg se NG-kerk.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Kerkstraat 31
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerkstraat 31 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc8888a89d5cc594762ad4d4a2226d273f0b2813b2b30f53167f2a06dca79ea1ee0afeb5e44e202fffb689def418937701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 31 Kerk Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.90590662003 18.754756450653