Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerkstraat 31

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Kerkstraat 31
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elwin S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was okei maar dit moet 'n geen rook area wees. Mense langs ons het gerook in hul kamers en dit was bietjie ongemaklik vir iemand wat nie rook nie, anders was dit okei.

Ek het ook nie gehou van die oop area nie. Toilet, kombuisie, slaaparea als in een oop area. Dis nie van pas om so te eet nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon O
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer.

Dis baie rustig, private en geen steurnis van ander wat ook daar tuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Besigheidsreis

Uitstekend.

Hulle gee baie goeie, vriendelike en professionele diens. Die plek is skoon en baie netjies. Ek sal definitief weer daar gaan oornag as daar plek beskikbaar is. Beslis waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Wet V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Lekker.

Kosbaar en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roberta F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Die kamer was mooi skoon en netjies, die gasheer was baie vriendelik. Sal net in toekoms vra want die trappies is nie vir ou mense nie, maar verder geen probleem met kamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 31, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18fc8888a89d5cc594762ad4d4a2226d273f0b2813b2b30f53167f2a06dca79ea1ee0afeb5e44e202fffb689def418937701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 31 Kerk Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.90590662003 18.754756450653
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem