Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerneelia Kothuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir Kerneelia Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ancois O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancois O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste Klein Karoo.

Ons het vreeslik lekker by Kerneelia Kothuis gebly. Die gasheer was baie vriendelik en ons was verwelkom met vars blomme, vrugte uit die boord en vars kruie om te gebruik. Die kothuis is baie netjies en skoon met die mooiste vlakte en berguitsig. Die kothuis is ingerig met alles wat jy kan nodig hê - let wel dat dit op sonkrag hardloop, so daar is nie 'n mikrogolf nie, maar daar is 'n braai en 'n gasstoof. Dit is tjoepstil en ons sal vir seker weer teruggaan. Daar is 'n lieflike wynvat waarin jy kan afkoel. Daar is 'n opsie om verskeie items van die plaas te bestel vir jou verblyf. Ons het braaipakke bestel, dit was meer as genoeg kos, liplekker, net soos jou Ouma dit sou maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakfast basket delivered in the morning with fresh baked muffins, fruit and yog.

Very comfortable and well-appointed farm cottage. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had the most wonderful stay. The hosts are amazing. The food provided was delicious. We had a great time resting and enjoying the birds and farm life. Would recommend Kerneelia Kothuis for all nature lovers and getting away from the hustle and bustle of cities. We loved the privacy and especially the wine vat splash pool on those hot summer days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

What a wondrous place! Beautiful, cute, peaceful. Hosts are fabulous! Will go every year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Dankie Sabine vir jou lekker kommentaar. Dit was wonderlik om julle hier te he op Doornkraal. Julle is elke jaar welkom.

Kerneelia Kothuis
Erine R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erine R
Gesin met tieners

Gasvryheid en lekker eet.

Met die aankoms was ons bederf met heerlike wyn en braaibokse met die lekkerste disse. Ontbyt was lig en lekker. Die stilte van die Karoo is wat mens se siel nodig het, weg van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Dankie Erine vir jou gawe terugvoering. Dit was lekker om jy en jou familie by ons op Doornkraal te hê. Hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.

Kerneelia Kothuis
Karel B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig. Uitmuntende kliëntediens - sal aanbeveel na al my kennisse.

Die kothuis was alles en meer van wat ons verwag het - highly recommended vir enigiemand lus vir 'n perfekte getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hallie E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hallie E
Gesin met tieners

Incredibly peaceful and charming accommodation!

We loved the rustic nature of the off-grid cabin. It was perfectly equipped and comfortable. The sky, the hills, the farm - all just wonderful. We had dinners catered by the host - something not to be missed! And she also made delicious "light" (but actually quite complete!) breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Thank you Hallie, for your kind comments. It was a pleasure hosting you here at Doornkraal and hope to see you back someday.

Kerneelia Kothuis
Lb O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lb O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, skoon, met alles wat mens nodig het.

Ek kan dit vir seker aanbeveel as die perfekte wegbreek vir 2, naby Meiringpoort, en De Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl-lee H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl-lee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and quiet.

Perfect stay to get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met vriende

Fantastic hospitality. Fantastic place.

Kerneelia is a gem. A little farm cottage with really tasteful finishes. Rustic but very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself in 'n pragtige Karoo-kothuisie.

Celia se gasvryheid ken geen perke. Lekker bottel wyn en ontbyt-mandjie. Die plekkie is goed ingerig met lekker braai agter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi en gawe terugvoering Emsie.
Julle was 'n plesier om hier te hê.

Kerneelia Kothuis
Gerda R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid.

Rustige, gesellige omgewing. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Baie dankie Gerda vir die mooi terugvoering, dit was lekker om julle hier te he.

Kerneelia Kothuis
Liezel (anna) B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel (anna) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verwagtinge is oortref.

Kerneelia Kothuis het 'n gerustellende rustieke warmte wat ons dadelik ongewe het. Celia het ons persoonlik verwelkom en seker gemaak ons ontbreek niks. Soggens is ons bederf met 'n heerlike ontbytmandjie en allerlei ingemaakte bederfies. Die sononderperdrit met drankies en heerlike, tuisgemaakte happies was 'n hoogtepunt. Doornkraal is 'n uitsonderlike plek met 'n ryke familie geskiedenis, ouwêrelse gasvryheid en 'n skatkis vol interessante staaltjies. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit.

Kerneelia Kothuis
Andre K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Gesin met tieners

Very friendly and relaxed.

A beautiful restoration of a kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

It was a pleasure to host you, Andre. Hope your holiday was special and worth the long trip. All the best for 2021 and hope to welcome you back sometime in the future.

Kerneelia Kothuis
Nelene F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene F
Enkelreisiger

Magies.

Alles was perfek! Beslis die regte plek vir rus, en selfrefleksie. En die vriedelikheid en omgee Celia en Sarie-Ma laat mens tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Dankie Nelene vir jou gawe terugvoering - ons waardeer dit terdee! Dis vir ons lekker om ons mooi omgewing met gaste te deel. Ons bly rerig in 'n baie spesiale plek en dit maak dit soveel lekkerder om dit met spesiale mense soos jy te deel. Dankie dat jy Doornkraal gekies het!

Kerneelia Kothuis
Pieter P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorreg gewees om in die stukkie hemel te kom rus.

N Ware juweel van n rusplek. Alles wat nodig is om jou te laat afskakel is daar. Celia en haar span sorg baie goed vir hulle gaste. n Ware stukkie hemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kerneelia Kothuis se terugvoer

Dit maak ons harte bly om die mooi terugvoering te hoor, ons probeer ons bes om Kerneelia met sorg voor te berei vir elke gas was Doornkraal toe kom, want ons weet ons is bevoorreg om hier te mag woon en ons deel die rustigheid en vrede en mooi uitsigte graag met mense soos julle!

Kerneelia Kothuis
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Stompdrift Dam Road Doornkraal 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem