Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kestell Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Kestell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 24 resensies vir Kestell Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5
Hanneke M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanneke M
Gesin met klein kinders

Eenvoudig. Skoon. Netjies. Relatief veilig.

Die hotel is eenvoudig, vintage, netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Daar is ongelukkig 'n kroeg langs die hotel wat musiek in die agtergrond het, maar dit het darem nie te laat aangehou nie. Beslis die moeite werd vir 'n oornag-stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanet J

Ongemaklik.

Alhoewel die bestuurder en personeel baie hulpvaardig was, was die plek nie die geld werd nie. Glad nie lekker geslaap nie. Die locals kuier tot 04:10 in die oggend. Die kroeg maak 2 uur toe in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Met aankoms was almal vriendelik. Kos was heerlik en gasvry. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi aanbeveeling, hopelik sal ons julle weer sien.

Kestell Hotel
Rochelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle R

Die is baie skoon en netjies en lekker gebly.

Daar is geen klagtes oor die plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan L
Gesin met tieners

Eenvoudige maar skoon verblyf.

Waarde vir geld vir die besoeker aan die Oos-Vrystaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie gaaf.

Net kamerdeur wou nie sluit nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Dankie, ons het die slot regemaak.

Kestell Hotel
Sarah A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah A
Enkelreisiger

Fabulous, excellent value, country hotel.

I'm so glad that I had confirmed a provisional booking at Kestell Hotel! It's a magnificent old country hotel loaded with history and beautiful pressed ceilings. The supper on offer was a tasty wholesome home-cooked meal that I thoroughly enjoyed. Comfy bed and a hot shower, awesome value!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Thank you for such a lovely review and so glad that you enjoyed your stay with us.

Kestell Hotel
Charne R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charne R
Saam met vriende

Kort kuier. Ons het slegs een aand oorgeslaap.

Dit was maklik om te vind. Die ontvangs is baie vriendelik. Die dame wat ons ingeteken het was baie gaaf en het ons kamer opgegradeer. Ons het veilig gevoel, maar ek dink die waarde vir geld was effe te hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met vriende

Outydse sjarme.

Bord tuisgekookte aandete was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Outydse styl hotel, maar netjies en skoon. Bed baie gerieflik en kos was heerlik met ekonomiese pryse. Baie vriendelike ontvangs en dienslewering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gekuier het en hoop alles het goed afgegaan met die troue!

Kestell Hotel
George E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die mense in die hotel en die dorp self, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die hotel word baie goed bestuur, alhoewel alles nie blink en spoggerig is soos die hotelle in die PWV gebied nie, werk alles 100%. Mens kry meer as wat jy voor betaal. Die hotel se kos is heerlik en die pryse is baie goed. Nie al die kos op die spyskaart was beskikbaar nie, maar daar was genoeg om van te kies as alternatief. Ons gaan verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment. Ons probeer altyd om ons gaste so tuis te laat voel as moontlik. probeer volgende keer ons "maal van die dag" dit is altyd "net soos Ma gemaak het"

Kestell Hotel
Meiring D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse lekkerte.

Ons was aangenaam verras met die opregte gasvryheid waarmee ons die hele tyd mee oorweldig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gekuier in ons ou Vrystaatse dorpie.

Kestell Hotel
Helena C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C

Gerlieflik, netjies en uitstekende diens.

Was heerlik om te oornag by die Kestell Hotel. Die kos en diens wat ons ontvang het was uitstekend gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Leandie, baie dankie vir jou mooi resensie en bly om te hoor jy het lekker gekuier.

Kestell Hotel
Kobus S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus S
Besigheidsreis

Bedliggies werk nie, stortkop mors water en geen TV nie. Vir seker nie waarde vir geld nie.

Bedliggies werk nie, WiFi baie stadig, stort mors water, geen TV. Vergelyk met ander plekke en is vir seker die swakste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

I'm so sorry to hear there were problems with your stay. I have asked the manager to follow up and make the necessary repairs.

Kestell Hotel
Alethia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alethia V

Bitter koud, geen heaters of warm komberse, kamer het bietjie aandag nodig gehad.

Kos was baie lekker, bestuurder Andy was baie aangenaam! Kontrei se mense het ons lekker laat lag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier en lekker gelag het. Kestell is beslis baie koud die tyd van die jaar.

Kestell Hotel
Theo V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou plattelandse hotel wat die nodige bied. Baie gasvrye en behulpsame eienaars.

Tipiese ou plattelandse hotel wat die nodige bied vir die reisiger wat moeg is en oornagplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap en bly dat julle tevrede was met ons ou hotel. Ons probeer altyd om gasvry en behulpsaam te wees.

Kestell Hotel
Louis V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Nie ultra modern nie maar vir iemand wat van outydse sjarme hou. Eienaars besig om kamers te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap, ja al die kamers se nuwe matte is nou in en dit lyk baie mooi.

Kestell Hotel
Vanessa R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa R
Besigheidsreis

Vuil en onveilig.

Die kamers was nie gereed nie en die plek was vuil. Die hotel is langs die kroeg. Die foto's is nie dieselfde as die regte plek nie. Ek moes die plek verlaat om ander verblyf te soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Die gaste het vroeg aangekom terwyl ons nog besig was om die kamers skoon te maak en die beddegoed te verander van die vorige nag se gaste. Die man wat die gaste vergesel het, het gesê hy bly by familie in Harrismith en wil nie op en af ry tussen Harrismith, Kestel en Qwa Qwa nie, dis sou vir hom beter wees om in Harrismith te oornag by sy familie. Omdat die besprekeing op die laaste oomblik gekanseleer is, het ons aan die gas verduidelik ons kon nie die gelde terugbetaal nie.

Daar is wel 'n kroeg by die hotel, sowel as 'n bottelstoor langsaan die hotel, maar dit maak nie die hotel "onveilig" nie, inteendeel is Kestell 'n baie veilige dorpie.

Kestell Hotel
Anna F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna F
Saam met vriende

Baie outyds, geriewe in kamers beperk basiese.

In ons kamers was die koppies vuil gewees, ketel en koffie om te maak met geen kragprop om dit in te sit nie. Daar was net agter my bed 'n kragprop waarin die bedlampies is - as jy dit uitprop om koffie te maak, dan is die kamer donker. Leunstoel in kamer was gebreek. Toe ek daarop gaan sit, het ek reg agteroor geval. Gelukkig was die muur daar om my val te stuit. Op 82 jaar oud kon ek baie sleg seer gekry het. Dis uiters onaanvaarbaar. Die beddens is baie hoog, outyds en ongerieflik. Ek weet Kestell is 'n afgeleë Vrystaat dorpie met nie baie geriewe nie, maar sal regtig hul nie aanbeveel by iemand nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor dat u nie van ons hotel gehou het nie. Die outydse gebou en dekor is nie in almal se smaak nie, en dis hoekom ons adverteer dat ons 110 jaar oud is. Die stoel was nie stukkend nie, dis 'n "rocking chair" en ek stem saam, die brass bed is baie hoog. Die prop vir die kettel staan langs die spieëltafel. Dat die koppies vuil was is heeltemal onaanvaarbaar, en ons vra groot verskoning daarvoor.

Kestell Hotel
Pieter J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J
Enkelreisiger

Lekker.

Ideaal geleë vir wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, hoop ons sien jou weer.

Kestell Hotel
Nadine D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nadine D
Gesin met klein kinders

Skoon, maar onvriendelik.

Die man by ontvangs was bitter onvriendelik. Die kamer was skoon, maar baie donker. Daar was geen geriewe om ons kos warm te maak nie en geen eetplek op die dorp was oop op 'n Sondagaand nie. Ons was maar bly om die Kestell Hotel in ons truspieël te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kestell Hotel se terugvoer

I'm really sorry to hear that you did not like our hotel. We are a hotel and we don't have self catering facilities, but would have made you something to eat or warmed up what you had brought with you.

Regards
Kestell Hotel

Kestell Hotel
Annamarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met vriende

Awesome!

Very nice hotel and people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn Leigh D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn Leigh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint town with a great hotel, reminds one of days gone by.

A great experience to a little unknown town. The hotel was great, rooms clean and comfortable. The dinner and breakfast - yummy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel is netjies en mooi opgeknap.

Die ontvangs is nie baie vriendelik nie, maar die kos was heel smaaklik. Die kroeg is nie goed ingerig nie - vat jou eie wyn saam. Die verblyf was goedkoop en heel aangenaam vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bliugnautstraat 25, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxMzMzY2VkLTBhNWUtNGNlZS04Nzc0LTA0YTNhYmU4ODg4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 25 Bliugnaut Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -28.315403720148 28.703659772873
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem