Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 4 volwassenes. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir ekstra kinders.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800.00 word gehef, afhangende van die verblyflengte.
Let asseblief daarop dat matriekgroepe nie toegelaat word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keurboom River Road, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang