Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurtjielaan 14

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Keurtjielaan 14
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Magdalena S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena S

Wonderlike, Geseende en Liedfdevolle kuierplekkie baby die see.

Sal gaste aanbeveel vir so 'n rustige, liedfdevolle plekkie vir families, vriende asook groepe. Dit was nou my eerste keer, maar dit sal beslis nie my laaste wees nie. Nogmaals baie dankie, dit was opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Gesin met klein kinders

Lekker naby die see en baie veilig.

Die huis is goed toegerus met alles wat jy benodig. Genoeg slaapplek en stapafstand van die see af. Rustige en veilige area, kinders kon lekker met die fietse rondry. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truda L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truda L
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek tyd by ongelooflike huis.

Ons familie het die tyd in Struisbaai baie geniet. Dankie aan die agente vir hul vriendlike goeie diens. Sanelle vir haar beskikbaarheid en behulpsaamheid. Dit was 'n ongelooflike huis met alle geriewe en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 196
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 196
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 196
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurtjielaan 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJ5sc664B5pCcI3ccI3QYMTi7zeubLlFju5NViUY6aGhsEt3ST?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 196 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 14 Keurtjie Avenue Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802102 20.059449