Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Keurview

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurkloofstraat, Keurkloof-plaas 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Keurview bied 'n gerieflik gemeubileerde kamer met 'n en-suite badkamer vir 2 gaste op 'n werkende perde- en avokadoplaas, net 4 km buite Robertson. Hierdie en suite-eenheid met 'n aparte ingang is in die eienaar se huis.

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met volle DStv en WiFi toegerus.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die wingerde en omgewing. Die stoep het 'n teetafel met 4 stoele sowel as 'n afdak.

Robertson bied olyfolie- en wynproe op die landgoedere in die omgewing, wyn-bootritte, stap-, fiets- en 4x4-roetes, en besienswaardighede wat nasionale monumente en die Sheilam Kaktustuin en Kwekery, met meer as 2000 plantespesies, insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Keurview sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Keurview
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Keurkloofstraat, Keurkloof-plaas 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurview het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurkloofstraat, Keurkloof-plaas 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12bc987ab58dc1697fbf9f8e1751fa256ed48701bf8cfebc9bad8c7414fb2e0b0051059118726bcd47e6d3d9f0aaa8eb35d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Keurkloof Road Keurkloof Farm 20 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.766088973316 19.899278177619