Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Huisreëls
Die eienaars woon saam met hul troeteldiere op die perseel.
Die eenheid is nie ten volle vir selfsorg toegerus nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Let wel, daar is 'n grondpad sonder enige selfoonsein wat na die instansie lei. Die sein is weer by die hek beskikbaar.
Die plaaspad is 'n 4 km-grondpad. Die eerste 300 m van die grondpad loop deur 'n informele nedersetting waar gaste asb. versigtig moet ry aangesien daar honde en kinders mag wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang