Milnerton Akkommodasie by Key West 417 by CTHA | LekkeSlaap
+17

Key West 417 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildare-weg, Key West, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 R546 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Key West 417 by CTHA bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in 'n luukse ontwikkeling in Milnerton, Kaapstad. Key West bied voorlopersekuriteit, 'n klubhuis, swembad, wasgoeddienste en veilige parkeerplek van die straat af met oorgenoeg parkeerplek vir besoekers.

Die woonstel het 'n kontemporêre ontwerp en 'n oopplan-uitleg met ontwerpersdekor. Die woonstel is ruim en word natuurlik belig. Dié woonstel bied ook slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n rusbank in die leefkamer. Die kombuis is met 'n oond en stoof, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die woonstel bied ook 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.

Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die betonplafon komplimenteer die grys baksteenmuur in die leefarea en gee die woonstel 'n industriële gevoel met skoon, neutrale kleure wat 'n warm gevoel skep. Maak die blinders en die stoepdeure oop om die natuurlike lig te laat inkom, of gebruik die balkon om jou oggendkoffie op te geniet.

Die swembadarea bied 'n lieflike uitsig op Tafelberg. Die woonstel is naby Milnerton-strand en Milnerton se gholfbaan. Verder is daar 2 MyCiti-busstasies net 'n paar 100 m weg van die kompleks. Die woonstel is ideaal vir die buitelugliefhebbers en sluit doendinge soos 'n tennisklub, fietsrypaadjies en kanovaart op die nabygeleë strandmeer in. Ander pret sluit Kaapstad se sonsondergange, asook heerlike skemerkelkdrankies by die nabye Maestros op die strand in.

Slaapplek

’n Bespreking by Key West 417 by CTHA sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Key West 417 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kildare-weg, Key West, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Key West 417 by CTHA het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
was R840
Vanaf R546
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kildare-weg, Key West, Milnerton, 7435, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44gOfX7gSLHL0kEG4XKn3bc62cCfJt5ieTAqunA50Hvl04NxpB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R840, nou Vanaf R546  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Kildare Road Key West 7435 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.884325 18.494449
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za