LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khalas | LekkeSlaap
+9

Khalas

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koninggrootte-bed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer beskik oor ’n stort, wasbak en toilet.

Daar is ’n sitarea, leefarea en kombuis wat toegerus is met ’n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n mikrogolf nie. Die sitarea het gemaklike banke en ’n kaggel. Daar is ’n buitestort met koue en warm water en parkeerplek word op die perseel voorsien.

Let wel dat daar nie 'n TV of 'n mikrogolfoond is nie. WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Khalas sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Khalas
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Gaste dink Khalas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Maraisstraat 3, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsaR5zog1Lo0MYkJRxVGTbFhZYuHNogexZBP88qwSQeJu112zwW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 3 Marais Street Tulbagh 6821 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -33.28185 19.14385
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!