- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 km north from Wilhelmstal, Wilhelmstal, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Khan River Lodge is 20 km noord van die dorp Wilhelmstal, Erongo.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-chalets, 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 kamperplekke. Die selfsorg-eenhede het elk lugversorging en 'n kombuis wat met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatgasstofie, yskas, breekware en eetgerei toegerus is.
Daar is gemakstoele langs die swembad en gaste kan die gemeenskaplike boma-area gebruik. WiFi is beskikbaar. Maaltye is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Khan River Lodge bied verskeie doendinge, soos wildritte, voëlkyk, wildkyk, staptoere in die veld, en teikenskiet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rohan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 20 km north from Wilhelmstal, Wilhelmstal, Erongo
- Gaste dink Khan River Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 km north from Wilhelmstal, Wilhelmstal, Erongo
Sien kaart- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang