Khanyeni
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani-weg 1, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Khanyeni bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Himeville, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf weg van die stad se gewoel.
Verblyf word gebied in 2 eenhede. Die eerste eenheid is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 4 gaste bied en die tweede eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind. Albei eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers, privaat ingange en WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 6,7 km van Underberg af waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Sani-weg 1, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani-weg 1, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal