Kharuhase Lodge and Distillery
- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Roots, Stampriet, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Kharuhase Lodge and Distillery is in die hartjie van suidelike Namibië geleë en bied selfsorg- of bed-alleen-verblyf in 4 luukse chalets.
Die chalets kyk uit oor 'n kombinasie van wingerde, boorde, ongerepte natuur en plaasgrond, wat 'n rustige basis bied vir ontspanning of verkenning van die omliggende gebied.
Elke chalet het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n ekstra kindermatras vir 2 kinders. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Chalets is toegerus vir selfsorg met standaard kombuisgeriewe. Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, wat plaaslike aandetes en 'n voldag-spyskaart aanbied. Die eiendom beskik oor 'n swembad met uitsigte oor die omliggende plaasgrond.
Beskikbare aktiwiteite sluit in 'n gin-proetoer, besoeke aan Duitse monumente en grafstene, en sonsondergangtoere.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Roots, Stampriet, Hardap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Roots, Stampriet, Hardap
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang