LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khaya la Manzi | LekkeSlaap
+14

Khaya la Manzi

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Khaya la Manzi
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lorna N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorna N
Gesin met klein kinders

It was so relaxing, the view is just amazing, it was a few minutes away from the beach, fishing was perfect.

The accommodation is beautiful and the owner is more than willing to help with anything be it night or day, she is so kind and caring, she called to make sure we were comfortable.

Khaya la Manzi's terugvoer

Thank you so much Lorna, so glad you guys enjoyed your stay.

Khaya la Manzi
Melloney V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney V

Amazing uitsig. Huis is baie lekker toegerus.

Die huis het 3 slaapkamers, almal met hul eie badkamer wat baie gerieflik was. Die braai-area bo is amazing met 'n pragtige uitsig. Die stoof onder se plate werk nie lekker en bo se stoof se oond werk bietjie deurmekaar, maar ons kom dit uitfigure. Die huis was skoon en netjies en ons het dit vreeslik geniet.

Khaya la Manzi's terugvoer

Beste Melloney, so bly julle het die naweek geniet ondanks al die reen. Ons sal defnitief laat kyk na die stoof. Mooi bly, Thea.

Khaya la Manzi
Krishna R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Krishna R
Gesin met klein kinders

Never enjoy my stay.

Please note the place was dirty full of flies, cockroaches and cat hair on the coaches and beds. Everyone knows that in South Africa there is a power problem (load Shedding) Khaya La Manzi never provide us with gas and battery lights or candles in case of load shedding we have to stay two hours in a dark with kids. I will never recommend the place to no one it was pathetic.

Khaya la Manzi's terugvoer

Wow! We don't even have cats, sorry that nothing was to your liking. We however always try to give our guests a wonderful time at Khaya la Manzi and can assure you that the cleanliness of our house is our highest priority.

Khaya la Manzi
Cecile E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile E

Heerlike wegbreek!

Heerlike wegbreek, die eenheid is baie goed ingerig en baie netjies! Thea was baie behulpsaam. Daar is n pragtige see uitsig en baie lekker kuier area. Ons worshonde het dit net so geniet. Al wat ek dalk kan aanbeveel, is 'n slot by die hek vir meer veiligheid.

Khaya la Manzi's terugvoer

Beste Cecile, ons gaan defnitief aandag gee aan die hekslot. Bly julle het dit geniet.
Groete Thea

Khaya la Manzi
Lindi T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location.

We had a wonderful stay. Beautiful views and perfect location. Our 2 doggies were welcome too. Will be back again!

Khaya la Manzi's terugvoer

So bly julle het dit geniet, net jammer van die slegte weer. Julle is altyd weer welkom.
Groete Thea

Khaya la Manzi
Tarryn-lee S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn-lee S
Gesin met klein kinders

Dit was amazing.

Ons het regtig baie lekker gebly want ons het als gehad wat nodig was. Ons kon die see sien van die balkon af en natuurlik die walvisse. Die plek is groot genoeg vir 'n familie van 4 tot 8. Baie dankie.

Khaya la Manzi's terugvoer

Hi Tarryn, ek is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom om weer te kom. Groete, Thea.

Khaya la Manzi
Eugene S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S
Saam met vriende

Was baie lekker gewees, die area waar Khaya La Manzi sit is baie rustig.

Was baie lekker gewees, rustig, see-uitsig is mooi, iets wat ek sal vra is by die trappe om 'n hekkie te sit vir klein kinders.

Yashveer M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yashveer M
Saam met vriende

Nice and neat place to stay.

Was a nice place to stay.

Khaya la Manzi's terugvoer

Thank you Yashveer, so glad you enjoyed your stay.
Kind regards,
Thea

Khaya la Manzi
Dolf B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dolf B
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Dit was baie lekker om hier vakansie te hou. Dorp is skoon en baie rustig. Blyplek was ook mooi geleë en met 'n mooi see-uitsig.

Khaya la Manzi's terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly om te sien julle het dit geniet!

Khaya la Manzi
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 9)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 9)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHBqYC0FEWUGWNdTGotQLoAbPB8GTm9eWXLv8IhVkykQULLHZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 66 Perth Road Salmon Bay 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -31.059003220103 30.224059653292
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!