Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya Umdani

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Khaya Umdani
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elaine O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met vriende

Bos. Rustig. Asemhaal.

Ons was hartlik en baie gasvry ontvang. Die plek is ontsaglik mooi en baie goed toegerus. Dis rustig en die diere het tot by die swembad gekom en kom water drink, sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Saam met vriende

Fantasties!

Ons almal het dit terdeë geniet en sal vinnig weer terug kom om Khaya Umdani te besoek. Die ligging is fantasties, nie te besig nie en mens voel bietjie afgesonder op jou eie wat puik is. Goeie spot vir ons voëlkykers ook gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa L

Heerlik ontspan in die bos.

Huis is uitstekend toegerus. Vriendelike ontvangs. Nagapies ‘n heerlike bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie gerieflik, goed geleë en besondere goeie diens deur Louise.

Ons het alles baie goed ervaar. Louise was uitstekend en het uit haar pad gegaan om ons te ondersteun, selfs met inligting oor die plek en Mosambiek. Die skoonmakers is professioneel en aangenaam. Beddegoed en kombuistoerusting is goeie kwaliteit. Ons sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rodney C
Gesin met klein kinders

The house was clean and safe ... we only needed a place to sleep for two nights and it was adequate.

I would like to complain about the misconception of booking "Khaya Umdani". When I booked on your site I was under the impression I was booking the Khaya Umdani House by that name in Marloth. Upon arrival we started unpacking only to be told we were at the wrong house and that we actually booked another one. Upon closer examination of my confirmation email I did see in small print this other house's name. But when I made the booking I was under the impression I was booking Khaya Umdani. Apparently there are 12 houses that are rented out, all under the Khaya Umdani name. This is very misleading, and I was very angry and irritated on arrival day when I was told I was wrong. This matter must be seen to so that other people arent led to believe they are booking Khaya Umdani itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M
Gesin met klein kinders

Sal weer en weer en weer gaan!

Dit was 'n voorreg om daar tuis te kon gaan! Vyfster akkommodasie met 'n asemrowende natuur om jou! Vriendelike en hulpvaardige personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree H

A well equipped house in a beautiful setting.

Louise was a wonderful hostess. Any problems were rectified immediately. The house was equipped with every possible necessity. It was cleaned everyday by friendly staff. The surrounding environment was tranquil and beautiful. I will definitely recommend Khaya Umdani.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan W - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan W

Laurika made us feel very welcome and the house was very nice.

Had no complaints whatsoever. Was really a fabulous place and will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Saam met vriende

Luxuty Khaya in the bush!

Beautiful, luxurious selfcatering Bush House. Realy enjoyed our stay there and WILL definitely return one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper D - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Enkelreisiger

Amazing!

My best stay ever! Thank you, thank you, thank you!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda J - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved the place so Serene and comfortable. A lot of work has gone into it!!

We thoroughly enjoyed our stay there it is so well equipped you couldn't want for anything. Just a bit disappointed in the cleaners. I told the man that there were ear buds under the cushions and it was very dirty under them he didn't even bother to clean the mess away or dust properly. I am not blaming the owners as we have places as well that we rely on other people to look after and it is difficult. Cutlery, pots, dishes all spotless so no complaint there it was just the TV area that was really bad. The cleaners just need a wrap on the knuckles. We would definitely love to go back with our Family next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
bernadette P - Jan 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
bernadette P
Enkelreisiger

This was an amazing experience.

Compliments to Louis and laurika. They turned my disappointment into an amazing experience. Loved the braai and the excursion they arranged. Value for money

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 2907, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb40411c67ebff678f88c4f448abcbfb8e123aa7ae677f71ea96f12714de902d9c794e72888d0e4ab21a6df7cfd1353983000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 2907 Korhaan Avenue Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339869393122 31.796842157078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem