LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Khaya4u | LekkeSlaap
+24

Khaya4u

37 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Khaya4u is in die dorpie Dundee geleë en word deur die eienaars bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 6 en suite-kamers gebied waarvan 2 selfsorggeriewe bied. Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens

Ontbyt en ander etes kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die eiendom bied ook gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Verskeie kunstenaars is in die dorpie te sien en kunsvlyt en handwerk, soos erdewerk, houtwerk, tradisionele Zoeloe-kralekuns, handgeknoopte matte en geweefde grasmandjies is te koop.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 37 resensies vir Khaya4u
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khaya4u het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Acre-straat 64, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp0dUXlyV6EpkcR26XFIGmHvMzsWDnv1yUzAjIvwv8uLGJCluEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 64 Old Acre Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.154214 30.236316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!