Khwa Ttu San Culture And Education Centre
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Khwa ttu San Kultuur- en Opvoedingsentrum is 'n reservaat wat op 'n privaat plaas geleë is, 15 km vanaf Yzerfontein. Dit is ideaal vir gesinne, groepe vriende of paartjies wat op soek is na 'n prettige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Die akkommodasie wissel van plaashuise, met interieurs so pragtig ontwerp dat jy dalk vir ewig wil bly, tot eko-huise diep in die fynbos versteek, elk met 'n privaat borrelbad.
Vir die sakereisiger het die eiendom ook 'n konferensiekamer om te huur, wat ook gebruik kan word om verskeie sosiale geleenthede aan te bied. Vir die avontuurlustiges kan begeleide kulturele toere, fietsry, wildkyk, bergfietsry en staproetes gereël word. Die eiendom beskik ook oor 'n galery en 'n kurio-geskenkwinkel, waar 'n mens baie interessante dinge kan koop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Khwa Ttu San Culture And Education Centre het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang