Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hilltop Huisie
B&B
Fynbos Cabin
B&B
Bush House
B&B
Huisreëls

Daar is 'n 1,3 km lange grondpad wat lei tot die bestemming. Doen asb. navraag oor die toestand van die pad, voordat besprekings bevestig word.
Khwa ttu se restaurant is van 09:00 tot 15:30 oop vir ontbyt en middagete. Dit kan ook in 'n mandjie by die kamer afgelewer word en aandete moet vooraf bestel word.
Hout is te koop.
Handdoeke word voorsien.
Troeteldiere wod met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste toegelaat.
In the Bush Lodge en Bush Camp: Sonkrag word voorsien vir ligte, 220V is nie beskikbaar nie.
In the Bush House: Die groen energie in die Bush House voorsien 220V, maar moet asb. nie enige hoë kragverbruikers soos elektriese verwarmers, haardroërs of elektriese ketels gebruik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weskuspad, R27, 15 km buite Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53T4lO0A5jAu0hQbmqtOASb6GROFGolEHqFVrYhx40nTIr65uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 R27, West Coast Road 15 km from Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.361636088929 18.271549940073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem