Kiaat Caravan Park

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Kampeerplek
Self-catering
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 18 jaar betaal 40% van die gedeelde tarief.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
'n Deposito van 50% van die totale akkommodasie-bespreking word benodig om alle direkte besprekings te verseker. Met ontvangs van 'n deposito of volle betaling, Kiaat Caravan Park sal die bespreking op skrif met 'n epos bevestig. 'n Bespreking word aangeneem as gekanselleer as die deposito of betaling soos vereis nie teen toepaslike datums ontvang word nie. Sou enige bespreking gekanselleer word, sal 'n kansellasiefooi as volg van toepassing wees: 25% kansellasiefooi as 28 dae en minder voor aankoms gekanselleer word. 50% kansellasiefooi as 21 dae en minder voor aankoms gekanselleer word. 75% kansellasiefooi as 14 dae en minder voor aankoms gekanselleer word. 100% kansellasiefooi as 7 dae en minder voor aankoms gekanselleer word of gaste wat nie opdaag nie. Met ontvangs van geskrewe instruksie om die bespreking te kanselleer, insluitende bankbesonderhede. 'n Terugbetaling is van toepassing op bedrag binne 30 dae. Diensfooi sal gehef word. Let asseblief op: Deposito's deur elektroniese betalings moet binne 48 uur bevestig word of bespreking sal gekanselleer word.

Gaste wat na Kiaat Caravan Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R280 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za