Kiahuna 4
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Lagoon Drive 75, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kiahuna 4 is 'n lieflike gemeubileerde selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Umhlanga. Die woonstel is gerieflik net oorkant die pad van die gewilde Bronze Beach-badarea geleë en bied maklike toegang tot die strandfront.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en sluit ook 'n wasmasjien en droër in vir gaste se gerief. Dit lei na die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid maak oop op 'n balkon met sitplek buite en see-uitsigte. Boonop het gaste toegang tot die kompleks se swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 75, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lagoon Drive 75, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang